"Hiermee wil ek graag vir jul bedank vir jul diens. Jul verteenwoordiger (Tanya) gee goeie naverkoop diens en as daar enige probleme opduik help sy dadelik. Die toerusting is ook van goeie gehalte en verskaf nie sommer probleme nie. Die koste van die huur van die toerusting is uiters billik. Die kontrak is met goeie onderhandelige gefinaliseer tot voordeel van beide partye."